Saturday, August 2, 2008

Sondag, 3 Augustus 2008

AFSKOP VAN 40 DAE

1 Erediens om 10:00, koffie & tee vanaf 9:30 beskikbaar

08:30 Jr Modkats 40 Days: “Hoekom? Waarom?” - Ds DLH

10:00 Gesamentlike diens: “Wat op aarde doen ek hier?” (Kol 1:16) – Ds Rikus


17:30 Jeug 40 Days: “????...” - Ds DLH

1 comment:

Anonymous said...

Wat 'n ongelooflike geleentheid. Die uitstaande vir my was die "fellowship" voor die diens buite die kerk. Gewoonlik stap ons die kerk in en gaan sit en wag vir die erediens om te begin. Die keer het ons saam gesels en gekuier en gehoor hoe gaan dit totdat die erediens begin het. Ek het 'n belewenis gehad van dat ons in afwagting is dat die Here ongelooflike goed in ons lewens gaan laat gebeur.
Dankie dat jy daar was.
Rikus.