Thursday, July 24, 2008

WELKOM BY FICHARDTKUIN SE EIE BLOGSPOT!

Neem die vrymoedigheid om gedurende die volgende 40dae jou ervarings en verwagtinge met ons te deel.

My gebed is dat deur Jesus Christus elkeen wat deel van die 40dae projek is, so geraak sal word daardeur dat
dit sal bydrae tot ‘n positiewe verandering in ons gesindhede teenoor God en teenoor mekaar
dat daar ‘n band tussen ons en God sal ontstaan wat nooit verbreek sal word nie
dat daar ‘n band tussen ons as gemeentelede sal vorm wat eensgesindheid, liefde en omgee vir mekaar sal versterk
dat geestelike groei ‘n werklikheid in elkeen van onns se lewens sal wees
dat dit alles slegs tot eer en verheeliking van God die Vader sal wees.

Strek jou uit na die wenpaal voor jou en as jy val, tel God jou weer op en sĂȘ Hy vir jou: “Jy kan!”

Andre Meyer