Tuesday, September 9, 2008

Dag 38 : Word ‘n wêreld klas Christen

Wêreld klas Christen vs wêreldse Christen....

3sodat sy dade oor die wêreld heen bekend mag word, sy reddende krag onder alle nasies.
Psalm 67:3

Hoe dink ‘n wêreldklas Christen:
Self-gesentreerde denke na ander-gesentreerde denke.
20Broers, moenie in julle denke kinders wees nie. Wees onvolwasse in die slegte dinge, maar in julle denke volwasse. 1 Kor 14:20

Plaaslike denke na globale denke.
26Uit een mens het Hy al die nasies gemaak. Hy het hulle gemaak om oor die hele aarde te woon. Hy het bepaal hoe lank hulle sal bestaan en waar hulle sal woon. 27God het hulle gemaak om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Hy is nie ver van enigeen van ons af nie. Hand 17:26-27.

Hier en nou denke na ewige denke.
Terwyl ons dan so ’n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, Hebr 12:1

Verskuif van verskonings na oplossings.
7Toe sê die Here vir my:
Jy moenie sê: “Ek is te jonk” nie.
Jy moet gaan na wie toe
Ek jou ook al stuur,
en alles wat Ek jou beveel om te sê,
moet jy sê.
8Moenie vir hulle bang wees nie,
want Ek is by jou,
Ek sal jou red.
Dit is wat die Here gesê het.
Jer 1: 7-8

No comments: